My Ma was my grootste insperasie. So het my ma al van laas jaar af gekom met wonderlike idees en ek het met die ontwerpe daarvan voor en dag gekom. My eie inspirasie het self ook gekom uit my lewe en nuwe liefde. Ek's mal oor die kleur Turqios en het dit goed gedink om met swart te komplimenteer. Wat my rok so uniek maak, is dat die ondernet stuk kan los kom en jy dit dra as 'n mini aand rok en so kan die rok as 'n cocktail dress of 'n formele aand rok gedra word. Die kleur van my rok bring my oë uit en komplimenteer my persoonlikheid nl, skoon, rein en sprankelend. Die kleur is gekies om myself te verteenwoordig en te inspireer.

Sien alle inskrywings