My ma was my grootste inspirasie. Sy het al van laas jaar af gekom met wonderlike idees en ek het met die ontwerpe voor 'n dag gekom. Asook my lewe en nuwe liefde en die kleur turqois het my inspireer. Dus was dit die kleur van my rok. Dit verteenwoordig my persoonlikheid nl. borrelend, rein, skoon en kalm. Dit bring my oe uit en komplimenteer & verteenwoordig my persoonlikheid.

Sien alle inskrywings