Ek glo dat elke meisie soos n prinses wil lyk, my idee was dat ek n elegante sagte rok wil he. "less is more". Vandat ek n klein dogtertjie is droom ek dat ek n rok spesiaal vir my gemaak sal word wat perfek vir my sal pas. Ek was bevoorreg genoeg om van n droom n werklikheid te kon maak.

Sien alle inskrywings