Ek was laas jaar ook na 'n matriek afskeid toe saam met Herman de Goede. Ek sou die selfde rok aan getrek het na my eie matriekafskeid toe...toe seker 3 weke voor die afskeid, het my ma gese ek kan nie daardie rok ALWEER aantrek nie... Toe ek in die huis in stap toe hang daar drie ongelooflike mooi rokke, maar steeds was nie een die rok vir my ni! My ma het haar dag se planne aangepas en my na Mercia by House of Superior Clothing toe gevat en ek het rokke gepas dat dit goed gaan... toe ons uiteindelik uit loop met lee hande toe sien ek die mooiste rok in die display kas. ek het dit aangepas en dit was perfek!!! dankie mammie jys die beste in die hele werêld!!!

Sien alle inskrywings