*Ek het besluit om met hierdie spesiale dag vir die "stylish, sexy look" te gaan. Terwyl ek hierdie jaar op my facebook rond geswerf het, het ek op dié stunning rok afgekom. Ek het sy kleur en tekstuur bietjie verander en Woala! Dit was my eindproduk! *

Sien alle inskrywings