Ek het vir maande lank vir di perfekte rok gesoek in elke rok winkel, totdat ek besef het dit is nie wat ek soek nie. My rok ontwerpper was Ella Pieterse en sy het my rok gemaak presies soos wat ek dit wou gehad het. Ek het my rok die eerste keur gesien en nie eers veranderinge gemaak nie. Ek het die perfekte rok gehad wat by my lyf struktuur gepas het.

Sien alle inskrywings