Ek het altyd gedroom van n feetjie afskeid maar toe ek al twee my ouers onlangs verloor het.Het ek besef dat net ek dit vir my self gaan moontlik kan maak.Ek het die perfekte rok gekty na ure se gesoek op die internet en hom na n tannie toe gestuur vir n kwotasie.Toe kom die finansiele deel waar voor ek so bekomer was oor.ek het toe heel jaar in my matriek jaar elk naweek gewerk en elke sent gespaar tot ek R3000 gehad het.Dit was harde werk maar ek was baie trots om te kan se ek het my rok self betaal!Dit was defnitief die harde werk werd!

Sien alle inskrywings