My insperasie was Tinkerbell van Peter Pann - ek wou 'n unieke rok gehad het toe besluit ek om soos 'n feetjie te lyk. ek besluit om lilac pers as basis te gebruik , met silwer, groen, pers en blou net wat blare voorgestel het. Fyn blommetjies met swarovski kristalle in die middel van die blommetjies.

Sien alle inskrywings