Ek was my eie groot inspirasie, ek het 'n vreeslike spontane persoonlikheid en wou graag 'n rok gehad het wat my persoonlikheid sal weerspieël as ek op die "rooi tapyt" af stap sonder om 'n woord te sê. Ek het besluit op 'n cherish pienk rok, want ek wou 'n helder rok gehad het, want dis lente en vrolik, maar ek wou nogsteeds vroulik en elegant gelyk het. Ek het met my gedagtes 'n rok begin vorm, en is na 'n ontwerper met die gedagtes, wat my gehelp het.

Sien alle inskrywings