Ek was opsoek na iets anders! Groen en bruin is 'n simbool van natuur vir my. Ek wou wie ek is uitbeeld in my rok. Ek is 'n meisie vir die natuur, plat op die aarde. So my inpirasie vir my rok sou wees die natuur en wie ek is!

Sien alle inskrywings