Die rok beskryf wie ek is dis helder kleur en baie spontaan in die middel ek het 'n idee gehad van wat ek wil he en het na arzelle toe gegaan. Ek het die blou onder my rok gesit sodat daar nie te veel van een kleur was nie en dit het pragtig gelyk...Dankie ARZELLE

Sien alle inskrywings