My ma het my net op n dag gebel en gese as sy van die werk af kom tel sy my op dan gaan ons vir my rok soek. Ek het natuurlik geen idee gehad wat ek wil he nie behalwe dat ek n blou rok wou gehad het. Ons was eerste na die bruidshuis in mayville mall. Toe ek instap en die oom ontmoet het hy dadelik vir my gese rooi! Ek was maar huiwerig aan die begin veral omdat dit n balrok was maar het maar net die oom vertrou en ek kon nie meer gelukkig gewees het nie. Ek het soos n prinses gevoel!

Sien alle inskrywings