my inspirasie was ek dat ek wou kyk watter tipe rok sal by my persoonlikheid pas en my persoonlikheid die beste sal laat uitbeeld. Ek het gesit met potlood en papier en begin dink aan rok wat nog nie voorheen gemaak was nie en uniek sal wees en het toe die rok geteken en ontwerp soos ek toe gedink het dit die beste by my sal pas. Soos 'n voël wat sy vere sprei en in die lug vry is en rustig is, so het ek die dag gevoel met my matriek afskeid toe ek die rok aangetrek het en die rooi tapyt aangedurf het. Ek glo dat elke meisie haar matriek afskeid met insperasie moet aanpak en haar self weerspieël op daardie betrokke dag.

Sien alle inskrywings