Ek wou 'n rok gehad het wat iets anders was , iets wat geen ander meisie sou he nie en iets wat my metgesel se asm sou wegslaan. Omdat dit nie my eie matriekafskeid was nie wou ek dit nie oor doen het nie. Die kleure van my rok het ek self gekies ek wou 'n klassieke kleur gehad het wat by die ontwerp van die rok sou pas. Ek het die perfekte keuse gemaak en ek hoop , ek glo dat ek my metgesel se asm weg geslaan het.. Alles was WOW en die aand was onbeskryflik.

Sien alle inskrywings