Blinkers is in, en dié seisoen is groot blinkers die ding. Metaalkleure soos brons, silwer en goud is volop - en alles glinster, van leer tot PVC. Solank dit net blink!