Hierdie nuwe reeks sal jou binne oomblikke slanker laat vertoon. Dit bestaan uit jeans (vanaf R225) en kamisole (vanaf R130) wat daardie magie, heupe, boude en dye wegsteek. Fantasties vir winter met al die warmsjokolade-drankies.

Vir meer inliging, kontak: 0860 100 982 of besoek www.woolworths.co.za.