Ja, daar is vars weergawes van die klassieke wit hemp. En jy kan steeds eksieperfeksie lyk in dié staatmaker, soos pas weer gesien by die New Yorkse Modeweek.

Vars weergawes van die klassieke wit hemp op die loopplank:

Deursigtig

Asimmetries

Valle 

Oorgroot moue

Kort moue

Moderne snitte