Dit is byna Desember, wat beteken somer, swembad, see, vakansie! Ons het so bietjie op Instagram gaan loer wat die bekendes by hulle het wanneer hulle langs die water ontspan.  

En tot ons verrassing was dit lugmatrasse - ja, opblaasswane, -flaminke en -eenhorings (unicorns) waarop hulle ontspanne ronddryf en in die son baai.

Which one would you lounge on? #pooltoys #poolswan #poolunicorn #relaxindubai #justfloating

A photo posted by Myles H Jones (@myles_h_jones) on

  Happy Birthday, @marhunt I have too many incredible memories with you to count, and I'm so thankful for every one of them.   A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on
Last day of vacation! A photo posted by Reese Witherspoon (@reesewitherspoon) on

#popvizyonloves#pool#poolswan#poolparty

A photo posted by P O P V I Z Y O N (@popvizyon) on

Ons vermoed dat die prettige swaan sosiale media gaan oorneem in 2016 se somervakansie. Dié opblaasspeelding is ons absolute gunsteling en ideaal vir die swembad, die dam of enige rivierfees. Sien jouself hierop ontspan vir ure aaneen, met 'n skemerkelkie in die hand ... kort jy werklik meer oortuiging?

Hier is die swaan saam met ander items op ons wenslysie vir die luilekker dae:

Mode-intern: Lezaan Nel