Guess en Jameson hou 'n modevertoning en raai wie was almal daar? Natuurlik die mees trendy klomp op eie bodem te vind; Tammy Farrel, Ryk(Neethling) se meisie wat ook die nuwe gesig van Triumph onderklere is, Nicky Greenwalle van e-TV , Kabelo van  TKZ’s , Roxy Louw, Janez Vermeiren van Top Billing-faam, Tracey McGregor en Dirty Skirts se hoof sanger, Jeremy de Tolly was almal by die geleentheid te sien. Terwyl die son sak, soos net in Afrika, het 14 modelle geparadeer in Guess se nuutste somer-ontwerpe op Kampsbaai se strand!Prentjiemooi!Die partytjie was nadietyd by die bekende Cafè Caprice gehou.
Kyk net Guess se nuwe somer-modes in die gallery hieronder.

1st Project het gesorg vir die aand se vermaak Die beeldskone Kampsbaai

Marco Pierre Van Eeden saam met Branderplankryer en model, Roxy Louw Tammy Farrel(regs) en Hazel Joubert-albei modelle


Nicky Greenwall en Robin Fryer