Ek het my rok se inspirasie in 'n bruidsboek gekry. Ek wou iets sags en elegant he wat by my persoonlikheid, velkleur en haarkleur pas. Die salmpienk, ligblou/groen en champagne-kleur materiaal, die stene en paar veertjies was die perfekte kombinasie vir my uiteindelike droomrok.

Sien alle inskrywings