Ek is die Matriekafskeid Expo 2011 wenner wat pryse terwaard van R35 000 gewen het. My rok is ontwerp en gemaak deur die bekwame hande van Johan en Fritz van F Wilson. Ekt n rok gesoek wat al die regte bates wys,wat stylvol, gesofistikeerd, vloeiend, asemrowend en elegant is , en dit oorgelaat in Johan en Fritz se hande. Ek kon nie wag om my rok vir die wereld te wys nie, en nou het ek!

Sien alle inskrywings