In 1962 stel die Franse mode-ontwerper Daniel Hechter sy eerste vrouereeks bekend. En danksy die sukses hiervan het 'n mansreeks in 1968 gevolg. Hierdie gehalte-reeks met sy ikoniese styl is vanaf 1984 in Suid-Afrika eksklusief in TRUWORTHS beskikbaar. En vandag verskaf Daniel Hechter klere aan 270 TRUWORTHS-winkels landswyd, en wêreldwyd in 'n allemintige 2 000 winkels! En nou, met hul jongste modelkeuse is hul reklame nog meer van 'n lus vir die oog.
Stylvolle baadjies & jasse

Daniel Hechter se leuse som die reeks perfek op: "Speak French without saying a word". Die reeks sluit 'n verskeidenheid bykomstighede soos skoene en handsakke in.
Sjiek Franse styl

Besoek www.truworths.co.za vir meer inligting.