Plaaslike ontwerper-paar Nicole en Jacqui van Hermanna Rush het tans hierdie handsakke in hul winkel in The Parks Centre, Parkwood, Johannesburg. Die handsakke (vanaf R1 500) toon 'n vars aanslag en gebruik grafiese patrone op katoen met leerafwerkings.

Skakel 011 447 0617 vir meer inligting.