My inspirasie...yskoue blink aarbeie en room....die verskillende kleure wat stadig inmekaar smelt, tot 'n verruklike prentjie,nog altyd my gunstelling wanneer ek iets vier. Dit was ook geen uitsondering in 'n keuse van my droomrok nie, en net soos aspoestertjie is ek weggevoer in 'n koets na die bal.

Sien alle inskrywings