Somer is skaars hier en plaaslike ontwerpers se winter-reekse word aan die publiek bekend gestel.

Die organiseerders van Sanlam SA Mode week verdien 'n applause vir die blote feit dat vir die eerste keer hierdie jaar is modevertonings betyds. Die 4 dae (16 - 20 September 2009) was prop vol talent - jonk en oud.

Veral die ELLE se jong ontwerpers kompitisie was inspirerend - vars idees wat jou passie vir mode aanvul. Vir my was daar vier wat uitgestaan het: jsdfks;kjs;lj

Skfj;skjf

Kjjfksjf

Kfj;sdlkj

En as hulle hul kanse soos een van die vorige wenners Tiaan Nagel aangebruik, kan ons verseker wees van jong talent wat ons nog gaan inspireer in die toekoms.

Van die gevestigde name was die volgende my gunstelinge: