Ek het nie 'n idee gehad hoe my rok moes lyk nie, ek het net geweet dit moes iets anders wees. Ek het die prentjie van my rok in 'n boek van Arina Bester gesien wie my rok gemaak het en dadelik geweet dis die "iets anders" waarna ek op soek was. Ek dink my rok is iets anders maar steeds stylvol en elegant en het regtig nie duur gekos nie!!!

Sien alle inskrywings