Aanvanklik sou ek my rok laat maak het, maar met geen idee van watter vorm en kleur die rok moet aanneem nie, het ek, my ma en my sussie op 'n rokke jag gegaan om idees uit te snuffel en met ons o? te steel! In plaas van my o? wat idees gesteel het, word my hart gesteel deur 'n rok! "I fell inlove with it on the hanger and absolutely loved it on me!" Ons het die rok net daar en dan gekoop. So, na 'n lang dag van eindelose rokke aanpas het ek met 'n tevrede en opgewonde glimlag huiswaarts gekeer.

Sien alle inskrywings