Ek was geinspereer deur n ontwerper met die naam Alexander Mcqueen, iemand wie my suster voorgestel het. Die ontwerp was dadelik iets wat my oog gevang het en uit al die ander miljoene rokke het ek geweet die een is ek uit geknip. Dit is anders maar steeds elegant.

Sien alle inskrywings