My ma en ek het baie winkels deurloop op soek na die regte rok. Ek wou graag iets in groen he, asook iets anders as die gewone. Ek het uiteindelik my rok by Clearwater gekry. Ek was dadelik verlief op die kleur en snit en die rok pas by my uitgaande en speelse persoonlikheid. My ou was gaande oor my rok en langs my prins het ek soos n ware prinses gevoel.

Sien alle inskrywings