Dié keer sommer op ons voorstoep – op die geheimsinnige Namibiese spookdorp, Kolmanskop, en met die Engelse supermodel Agyness Deyn voor die lens. Top-modefotograaf Tim Walker het die foto’s (links) geneem.

Agyness het ook in Mei vanjaar ’n draai in Durban gemaak vir ’n fotosessie vir Mr Price. Hier het sy, as een van die beoordelaars, superglans gegee aan The 031 Collection – hul wedstryd vir jong Durbanse ontwerpers.

Agyness Deyn