Ek het nie regtig geweet wat ek wil hê nie. Ons was toe op vakansie in Hartenbos en het maar bietjie shopping gaan doen. Die rok het dadelik my aandag getrek en het perfek gepas, so asof dit spesiaal vir my gemaak is.

Sien alle inskrywings