Ek wou heeltemal anders gewees het, en n regte "statement" gemaak het, en ek het dit verseker reg gekry! Ek het deur fotos op die internet gegaan, en op 'n soortgelyke rok af gekom, en ek was verlief. Die kleure en styl is vir my so uitspattig en ek voel dit beeld uit wie ek is.

Sien alle inskrywings