Ek is nog altyd baie lief vir oranje en het altyd gese dat dit my kleur sal wees vir die matriekafskeid. Ek het nie regtig 'n inspirasie gehad vir 'n rok nie. Ek en my ma het deur tydskrifte geblaai en my rok is op die einde saamgestel uit 3 verskillende rokke. Die tannie moes self 'n patroon ontwerp om die rok te maak

Sien alle inskrywings