My eie inspirasie - ek het 'n prentjie uit 'n tydskrif geskeur toe ek in graad 7 was. My mamma het dit vir my weg gebere van toeka tot nou en ja ek en my ouma het my droom rok prentjie na Nita geneem en sy was gaaf genoeg om vir my, my droom rok te maak.

Sien alle inskrywings