My inspirasie vir my matriekafskeid rok het 2 jaar gelede gekom toe ek saam met my ma na die Mej Heelal kompetisie op televisie gekyk het. Die wenner het die mooiste rooi rok wat ek nog ooit gesien het aan gehad. Ek het daar en dan geweet dit is my matriekafskeidrok. Die rok het ongelooflike detail gehad en ons was nie seker hoe ons dit so sou kry nie. My ma het op Nanette Laubscher afgekom wat haar eie "twist" op die rok gesit het. Ek het so elegant gevoel en ek weet my rok was one-of-a kind!

Sien alle inskrywings