Ek wou graag fyn, vroulik en soos 'n feeprinses voel. My rok mos uniek wees, maar ook in my ouers se begroting pas. Dit moes my jeug weerspieel. Van die oomblik wat ek die rok gesien en aangepas het, het ek wondermooi gevoel.

Sien alle inskrywings