Ek het letterlik binne 5 minute my perfekte matriek afskeidsrok gesien, gekies en gekoop. Ek het nie nodig gehad om rond te soek of in mode boeke te soek nie. Die enigste uitdaging was die prys maar dit het nie veel gevat om my Pa te oortuig nie! Hy het dit vir my die onmiddelik gekoop!!

Sien alle inskrywings