ek het 'n foto van 'n soortgelyke rok op 'n webtuiste gesien en dadelik geweet dat dit my droomrok was! Ek wou uitstaan, anders as die res wees en wys dat ek finaal 'n vrou is! Ek het die keuse van hierdie patroon gekies omrede hy my sterkpunte sou uitbring. Soos tannie Louise aan my rok gewerk het, het ons soveel veranderings aan die patroon gemaak dat hy op die ou end selfs nog meer perfek vir my was en 'n groot sukses uit gedraai het! Ek kon nie meer tervrede wees met die eind resultaat nie>

Sien alle inskrywings