ek wou in n vertrek instap en mense se koppe laat draai het en op my eie manier uitgestaan het en nie iemand anders se idee of rok dra nie. Ek wou he my rok moet by my unieke persoonlikheid pas en beklemtoon wie ek is, Vrolik, vriendelik en vol lewe en dit is presies wat die rok gedoen het.

Sien alle inskrywings