Ek het dit self ontwerp. My hele ontwerp is gebaseer op die idee van 'n rooi rok. Ek het met verskillende idees gespeel en gekyk watse een lyk die mooiste. Ek was bekommerd dat dit dalk te eenvoudig is. Nadat ek 'n paar bykomstighede bygesit het en my hare en grimering gedoen was, was ek gelukkig met die geheel indruk.

Sien alle inskrywings