Luilekker ’n Leerbaadjie met ’n serp daarby gee knusheid as die koue tot in jou bene kruip.

  • Bruin kunsleer-baadjie (R475), Outback Red @ TRUWORTHS.
  • Rooi gebreide serp (R429), Country Road @ Woolworths.
  • Swart-en-rooi volromp met patroon (R425), TRUWORTHS.
  • Roomkleurige bloes met valle-detail (R399), Poetry.
  • Grys-en-swart gestreepte kniehoogte kouse (R35), Woolworths.
  • Silwerring met rookkwarts-steen (R3 460), Free Range Jewels.
  • Swart leer-rystewels met gespe-detail (R2 495),  Geox @ Spitz.
Baadjie: groottes 32 – 42
Romp: 32 – 42
Bloes: 6 – 16
*Agter die skerms

Mode-sessie Junie 2009

 
Droomverlore
DROOMVERLORE Boheems in blompatrone en
kunspels.

Roomkleurige polonek-trui van
viskose (R450), Marion and Lindie.
Bruin kunspels-gilet (R499), Slick.
Bruin-en-mosterdkleurige blom-
patroonrok van katoen
(R325),
Amanda Laird Cherry @ The Space.
Bruin gevlegte leerbelt (R279),
Woolworths. Bruin stewels met ’n
deurleefde voorkoms
(R2 650),
Ragazze. Pêrelring (R129),
Accessorize.
Trui: groottes 32 – 40 Gilet: slegs grootte M Rok: 32 – 40
TEKSTUUR-RYK Varieer teksture en patrone vir
’n laag-op-laag-voorkoms wat
die skraalste windjie trotseer.

Bruingrys oopknooptrui met
belt
(R399), Poetry.
Bruin geruitestof-potloodromp
(R260), Foschini.
Groen blompatroon-hemp
(R699), Nicci Boutique.
Beige, ondeursigtige sykouse (R45),
Sheer Ladderless.
Groen waterstewels met ritssluiter
(R438,09), Cape Agri Mark.
Bruin hoed van angora-wol (R100),
Foschini.
Groen blomborsspeld op hoed (R95),
Lulu Belle.
Horlosie met bruin leerbandjie (R999)
Tempo @ American Swiss.
Trui: groottes XS – XL Romp: 8 – 16 Hemp: 32 – 36
TRUI-TEKSTURE
Truie is ’n wintertreffer –
daar’s ’n groot verskeidenheid.
Interessante teksture
is hoogmode.
Mosterdkleurige popelien-hemp
(R850), Carducci.
Steenkleurige broek
van fyn koordferweel
(R350),
Outback Red @ TRUWORTHS.
Grys kortmou-oopknooptrui
met verskillende brei-tegnieke
(R799),
Slick.
Blompatroon-syserp (R120),
Lulu Belle.
Hemp: groottes 30 – 42 Broek: 30 –42 Trui: slegs grootte M
ONTSPANNE
’n Gebreide rok bo-oor
’n wyepypbroek is
’n snoesige kombinasie.
Groen jas van geruite stof
(R399), Exact!.
Bruin wyepypbroek van tweed
(R310), world wide
wear @ Foschini.
Bruingrys gebreide rok
(R259,95), Edgars.
Oranje geriffelde polonek-trui
(R399), Queenspark.
Bruin ondeursigtige kniehoogte
kouse
(R49), Cameo @ Burhose.
Kameelkleurige mokassin-skoene
van sweedsleer (R795),
Carvella @ Spitz.
Pêrelknopie-oorbelle
(R89), Accessorize.

Jas: groottes 8 – 20
Broek: 8 – 16 Rok: 6 – 16 Trui: S – XL
KNUS EN SJIEK
’n Grofgebreide trui met ’n sjaalkraag
onder jou jas is heerlik vir warmte in
die buitelug.

Olyfgroen jas met geplooide
kraag-detail
(R2 200),
Hermanna Rush.
Beige trui met  sjaalkraag
(R220), Meltz.
Groen wyepypbroek van
visgraatstof
(herringbone)
(R1 050), Habits.
Voëltjieborsspeld van
gekleurde springbokvel
(R170),
Heartworks.
Jas: groottes S – L Trui: XS – XL Broek: 1 – 4
RUITERLIK
Steek jou koordferweelbroek
by jou rystewels in vir
die perderuitervoorkoms. Donkerbruin rystewels met
kunskrokodil-detail
(R2 695),
Kurt Geiger @ Spitz. Bottelgroen broek van
koordferweel
(R649,95), Mango.
Roomkleurige katoenbaadjie met
vilt-detail op kraag
(R1 699,95), Mango.
Roomkleurige sybloes met borduurwerk
(R850), Nicci Boutique. Wynrooi oopknooptrui van  wolmengelstof
(R549),  Country Road @ Woolworths.
Broek: groottes S – L Baadjie: S – L Bloes: 32 – 36 Trui: XS – XL
WANDELTYD
’n Skederok kry ’n
knusser voorkoms met
’n oorgroot oopknooptrui.
Grys skederok van geruite stof (R360) Oasis @ Foschini. Geel viskose-top (R415),
Miss Scarlet @ The Space.
Sjokoladebruin knooplose trui (R280), Foschini.
Roomkleurige angorawol-beret (R95), Foschini.
Ondeursigtige bruin sykouse (R45),
Sheer Ladderless.
Beige-en-swart
kniehoogte kouse met ruitpatroon
(R45),
Cameo @ Burhose.
Blomborsspelde van vilt
(vanaf R40), Heartworks.
Donkerbruin rystewels (R850), Exact!
Rok: groottes 8 – 16 Top: XS – XL Trui: 8 – 16