Haar debuutalbum, The One We've Been Waiting For, is in Junie 2010 bekend gestel. Lindiwe se liefde vir mode het in New York ontwikkel, waar sy as stilis saam met sterre soos Beyoncé Knowles en Cynthia Nixon gewerk het, en deesdae verteenwoordig dié sanger alles waarvoor dié topontwerper van luukshede bekend staan - tydlose, sjiek styl. Carl Zeiss Vision SA versprei Tom Ford Eyewear in Suid-Afrika. Vir meer inligting, kontak 011 886 9510 of besoek www.zeiss.co.za.