Keer die koue met ’n stylvolle jas. Daar is een vir elke persoonlikheid en voorkoms dié winter.

SARIE-modespan se wenk: Onthou, ’n jas is ’n belegging - koop dus volgens jou persoonlike styl en nié volgens die nuutste tendense nie.

Hier is ons top-12 jastendense:

#1 Oorgroot jas

SARIE Julie uitgawe 2015, Fotograaf: Justin Badenhorst SARIE Julie 2015-uitgawe, Fotograaf: Justin Badenhorst

 #2 Militêre styl

#3 Kunspelsjas

SARIE Julie 2015 uitgawe  Fotograaf: Justin Badenhorst SARIE Julie 2015-uitgawe
Fotograaf: Justin Badenhorst

#4 Vloerlengte-jas

#5 Moulose jas

SARIE Julie 2015 uitgawe Fotograaf: Justin Badenhorst SARIE Julie 2015-uitgawe
Fotograaf: Justin Badenhorst

#6 Patroonjas

#7 Kombersjas

#8 Pofferjas (puffer)

#9 Trench-jas

SARIE April 2016 uitgawe Fotograaf: Justin Badenhorst SARIE April 2016-uitgawe
Fotograaf: Justin Badenhorst

#10 Kameelkleur jas

SARIE Mei 2016 uitgawe:. Fotgraaf: Justin Badenhorst SARIE Mei 2016-uitgawe:.
Fotgraaf: Justin Badenhorst

#11 Parka

#12 Skaapvel-jas (shearling)

Koop hier ons gunsteling-jasse: