Dis jou oomblik! Vergeet dat blink net vir die aand is - dra glans by jou alledaagse items. Jy sal verbaas wees hoe iets gewoons opnuut sprankel.

Treffende blinkers

Vir ’n luukse, informele voorkoms, kombineer ’n blinkerromp met ’n T-hemp en tekkies - die seisoen se grootste mode-item.

T-hemp, blinkerromp en tekkies, als beskikbaar by spree.co.za T-hemp, blinkerromp en tekkies, als beskikbaar by spree.co.za

Groot, blink oorbelle

Die geheim hier is die kontras tussen die oorgroot oorbelle en die parka-baadjie.

Parka-baadjie, Poetry en Oorbelle, H&M Parka-baadjie, Poetry, en oorbelle, H&M

Kralewerk

Baadjies met kralewerk en blinkers is nie net vir die aand nie. ’n Klassieke hemprok kry moderne elegansie met dié baadjie.

Hemprok, Mr Price / mrp.com en Baadjie, Mango by spree.co.za Hemprok, Mr Price / mrp.com, en baadjie, Mango by spree.co.za

Glinster-hakke

Hoë hakke bly maar treffend en in ’n blinkerstof is dit perfek saam met ’n patroonrok vir die dag-tot-aandvoorkoms.

Patroonrok, H&M en Hakke, Queenspark Patroonrok, H&M, en hoëhakskoene, Queenspark

Koop van die items hier aanlyn: