Jy staan bekend as die modernis en jou styl-ikoon is Victoria Beckham.

Thank you Christina! x vb @JoyceHK #VBTour

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Jy verstaan die nuutste snitte en sterk lyne en weet hoe om dit saam met bestaande items te dra vir 'n ultramoderne voorkoms.

Thank u @sarahrutson @lupepuerta and all of the @NETAPORTER team for a great trunk show this afternoon! x vb #VBxNETAPORTER A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Swart en wit oorheers jou klerekas met die hulp van natuurlike kleur soos beige en kameel. As jy waaghalsig is, sal jy rondspeel met dié seisoen se grafiese patrone. Hoë hakke en 'n sonbril is jou gunsteling-bykomstighede.

Thank you to @British_Airways and the team for a great evening in Singapore! x vb #VBTour

A photo posted by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Ultramoderne items vir jou kas: