Stylvol, elegant en eenvoud was nog altyd my idee van 'n perfekte matriekafskeidrok. My inspirasie het gekom van La Femme ontwerpe en ek het twee patrone gekombineer om my droomrok te skep. Ek het fantasties gevoel!!

Sien alle inskrywings