Annelie se multilaag-rompie

Annelie hou van die manier waarop hierdie multilaag-rompie om haar bene swish as sy stap.

San-Marie se bruin belt en handsak

San-Marie se bruin belt en handsak

San-Marie hou van die bruin belt, handsak en skoene by hierdie uitrusting.

Marcel se mooi rooi bloes

Marcel rooi hemp

Marcel is mal oor die kleur van dié bloes wat haar kantoordrag ophelder. Sy hou ook van die breë belt.

Annelie se pienk jean

Annelie se pienk jean

Annelie hou baie van hierdie seisoen se gekleurde jeans en het sommer dadelik een aangeskaf.

San-Mari se gunsteling-stewels

San-Mari se gunsteling-boots

Hierdie is van San-Mari se gunsteling-stewels, want dit dra lekker by jeans, kort broeke of minirompe.

Marcel se witblom-top

Marcel se witblom-top

Marcel hou van die sensualiteit van hierdie top se materiaal.

Annelie se romantiese voorkoms

Annali se romantiese voorkoms

Annelie is mal oor hierdie vrolike romp want dit voel vir haar na pure lente.

Marcel se polka-dot-romp

Marcel se polda-dot-romp

Marcel dra 'n polka-dot-romp met 'n wit bloes wat sy insteek. 'n Breë belt rond die uitrusting mooi af en gee dit ekstra flair!

Annelie gee dié toppie lewe!

Annelie se vintage toppie

Anneli dra dié kant vintage top van die skouer af oor ‘n langer T-hemp by stonewashed skinny jeans. ‘n Belt om die heupe en pumps rond die uitrusting af.

San-Mari se loslit-voorkoms

San-Mari se loslit-voorkoms

San-Mari mooi dra 'n noupassende kortbroek met 'n gestreepte los T-hemp. Die vintage baadjie is by Rags & Lace gekoop.

Marcel se kantoordrag

Marcel se kantoordrag

Vir sagter maar steeds professionele kantoordrag dra Marcel ‘n noupassende rompie met ‘n sagte silk-satyn bloes met vroulike valletjies.

Annelie (Donnalee) se lente-rokkie

Annalie se rokkie

Dié rokkie is gekoop by Forever New, waar heel party van Annelie se klere vandaan kom. Sy was mal oor die belt met blinkertjies en die handsak was eenvoudig 'n moet daarby.

San-Mari (Amalia) is eerste aan die beurt:

San-Mari se klinknael-bloes

Sy dra 'n top van magenta met klinknael-detail om die V-nek. Sy het silwer juwele gekies om by die klinknaels te pas.

Wat dink jy van haar keuse?