My insperasie vir my rok kry ek van baie. Die oorspronklike patroon kom van my suster se trourok af. Daaraan is veranderinge gemaak sodat dit beter vir my pas. Die kleur is rooi,swart en silwer net omdat dit die kleure is wat ek van hou en wie wil nou vaal lyk op jou enigste matriek afskeit. Verder het ons die rok aaangepas,verander,bygesit en uitgelos soos wat ons dit gemaak het, en whalla, perfek !!!!!!!!!

Sien alle inskrywings