Van beskeie tot byderwets: BuzzFeed het ’n video van Breathless Resorts & Spas gedeel wat wys hoe die mode van swemklere die afgelope eeu verander het. 

Kyk dié interessante video om te sien hoe vroue strand toe aangetrek het. 

https://www.youtube.com/watch?v=lYKgRdBJ-vw

Vinnige feite

  • Eers ná die 1930's het swemklere begin lyk na die moderne kostuums wat ons vandag ken
  • Hoewel bikini's in 1946 bedink is, het die meeste vroue nie gewaag om dit voor die 1960's te dra nie

Bron: BuzzFeed

Lees nou