Die rok is geinspireer deur my persoonlike styl en kleresmaak. Ek het 'n rok gesoek wat by my persoonlikheid pas en wat jonk, funky en anders is maar steeds formeel. Die rok het dadelik my oog gevang en toe ek dit aanpas en dit my boonop soos 'n handskoen pas het ek geweet DIT is die rok vir my spesiale geleentheid

Sien alle inskrywings